Moncton

Moncton
Stad
Byname: 
Hub City
Leuse(s): 
Resurgo
Ligging van Moncton in Nieu-Brunswyk.
Ligging van Moncton in Nieu-Brunswyk.
Koördinate: 46°07′58″N 64°46′17″W / 46.13278°N 64.77139°W / 46.13278; -64.77139
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieNieu-Brunswyk
Stigting1766
Regering
 • TipeStedelike raad
 • BurgemeesterGeorge LeBlanc
Oppervlak
 • Stad141,17 km2 (54,51 vk. myl)
 • Stedelik
146 km2 (56 vk. myl)
 • Metro
2 406 km2 (929 vk. myl)
Hoogte
70 m (230 ft)
Bevolking
 • Stad69 074
 • Digtheid473,1/km2 (1 233,5/vk. myl)
 • Stedelik
107 086
 • Stedelike digtheid733,5/km2 (1 912,3/vk. myl)
 • Metro
138 644
 • Metrodigtheid57,6/km2 (149,2/vk. myl)
TydsoneUTC-04:00 (AST)
 • SomertydUTC-03:00 (ADT)
Poskode
E1A-E1G
Skakelkodes506
Webwerfmoncton.ca

Moncton is een van die ag stede in die Oos-Kanadese provinsie Nieu-Brunswyk met sowat 69 074 inwoners in die stad en sowat 138 644 in die metropolitaanse gebied (2011). Die stad dra die naam van Robert Monckton, 'n Britse offisier wat destyds die toesig oor die deportasie van die Akadiërs hou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search